Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » simposium
simposium [boodskap #139316] Do, 28 April 2022 08:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
simposium
Afbreking: sim•po•si•um


Selfstandige naamwoord: simposium
Meervoud: simposiums, simposia

Betekenis:
• Akademiese byeenkoms met lesing oor 'n bepaald onderwerp, meestal vir wetenskaplikes en navorsers.

Gebruik:
• Mense wat die simposium bywoon sal op hoogte gebring word van die nuutste ontwikkelinge op die vakgebied.

Sinoniem:
• kollokwium

Vertaling:
Engels: symposium
Nederlands: symposium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewaring
Volgende onderwerp: siviel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 23:51:12 MGT 2024