Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewaring
bewaring [boodskap #139315] Thu, 28 April 2022 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewaring
Afbreking: be•wa•ring
Samestelling: bewaar + -ing


Selfstandige naamwoord: bewaring
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van bewaar; om te beskerm en veilig te hou.

Gebruik:
• Die gebied is opsygesit vir die bewaring van bedreigde spesies en die beskerming van biologiese diversiteit.

Sinoniem:
• behoud
• beskerming
• beveiliging
• bewaking
• oppassing
• preservering

Antoniem:
• vernietiging

Hiponiem:
• bosbewaring
• energiebewaring
• grondbewaring
• koelbewaring
• mikrobewaring
• natuurbewaring
• rekenaarbewaring
• voedselbewaring
• vredebewaring
• waterbewaring
• wildbewaring

Afgelei:
• bewaringsbewus
• bewaringsgebied
• bewaringsoord
• bewaringstermyn

Vertaling:
Engels: safe-keeping, preservation
Nederlands: bewaring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: senu-uitputting
Volgende onderwerp: simposium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:06:46 UTC 2025