Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » senu-uitputting
senu-uitputting [boodskap #139314] Wed, 27 April 2022 17:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
senu-uitputting
Afbreking: se•nu-uit•put•ting
Samestelling: senu + uitputting


Selfstandige naamwoord: senu-uitputting
Meervoud:

Betekenis:
• Uitputting a.g.v. oorstimulasie van die senustelsel.

Gebruik:
• Pasop dat jy nie weens senu-uitputting in die hospitaal beland nie.

Verwant:
• senu-ineenstorting

Vertaling:
Engels: nervous exhaustion
Nederlands: nerveuze uitputting

Nota:
• Let op die koppelteken om die opeenhoping van klinkers te voorkom en leesbaarheid te vergemaklik.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: guitig
Volgende onderwerp: bewaring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:11:39 UTC 2025