Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seminaar
seminaar [boodskap #139309] Wed, 27 April 2022 15:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
seminaar
Afbreking: se•mi•naar


Selfstandige naamwoord: seminaar
Meervoud: seminare

Betekenis:
• Byeenkoms van deskundiges om 'n bepaalde onderwerp of vraagstuk te bespreek.

Gebruik:
• Ek gaan die tweedaagse seminaar oor klimaatsverandering bywoon, maar hoef gelukkig nie 'n aanbieding te lewer nie.

Sinoniem:
• byeenkoms
• samekoms
• samespreking

Hiponiem:
• konferensie
• konvensie
• simposium
• kollokwium

Vertaling:
Engels: seminar
Nederlands: seminaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfvoldaan
Volgende onderwerp: sensasioneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:22:49 UTC 2025