selfvoldaan [boodskap #139308] |
Wed, 27 April 2022 11:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfvoldaan
Afbreking: self•vol•daan
Samestelling: self + voldaan
Byvoeglike naamwoord: selfvoldaan
Vergrotende trap: selfvoldaner
Oortreffende trap: selfvoldaanste
Attributief: selfvoldane
Partitief: selfvoldaans
Betekenis:
• Baie tevrede met jouself.
Gebruik:
• Sy het ewe selfvoldaan vir die foto geposeer.
Sinoniem:
• selfbehaaglik
• selfingenome
• selftevrede
• selfvergenoegd
• selfversekerd
• tevrede
• trots
• vergenoeg
• verwaand
Afgelei:
• selfvoldaanheid
Vertaling:
Engels: self-satisfied, self-complacent, smug
Nederlands: zelfvoldaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|