Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfstudie
selfstudie [boodskap #139307] Wed, 27 April 2022 10:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfstudie
Afbreking: self•stu•die
Samestelling: self + studie


Selfstandige naamwoord: selfstudie
Meervoud: selfstudies

Betekenis:
• Die handeling om iets op jou eie aan te leer.

Gebruik:
Selfstudie is net een van die maniere om te leer en kan met formele onderwys aangevul word.

Sinoniem:
• selfonderrig
• selfontwikkeling
• selfopvoeding

Afgelei:
• selfstudiegroep
• selfstudieprogram
• selfstudievrae

Vertaling:
Engels: self-study, self-tuition, independent study
Nederlands: zelfstudie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: talloos
Volgende onderwerp: selfvoldaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:05:26 UTC 2025