Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » talloos
talloos [boodskap #139306] Wed, 27 April 2022 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
talloos
Afbreking: tal•loos
Samestelling: tal + -loos


Byvoeglike naamwoord: talloos
Attributief: tallose

Betekenis:
• Wat onmoontlik is om te tel.

Gebruik:
• Die voorbeelde is talloos.
Tallose mense leef onder die broodlyn.

Sinoniem:
• baie
• legio
• ontelbaar

Vertaling:
Engels: innumerable, countless, without number
Nederlands: talloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sanitasie
Volgende onderwerp: selfstudie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:21:22 UTC 2025