sanitasie [boodskap #139305] |
Tue, 26 April 2022 20:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sanitasie
Afbreking: sa•ni•ta•sie
Selfstandige naamwoord: sanitasie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die bevordering van gesondheid en die higiëniese verwydering van afval.
Gebruik:
• In gebiede met swak sanitasie kan siektes soos cholera soos 'n veldbrand versprei.
Sinoniem:
• higiëne
• reiniging
Vertaling:
Engels: sanitation
Nederlands: sanitaire voorzieningen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|