bediening [boodskap #139304] |
Tue, 26 April 2022 14:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bediening
Afbreking: be•die•ning
Samestelling: bedien + -ing
Selfstandige naamwoord: bediening
Meervoud: bedienings
Verkleinwoord: bedieninkie
Meervoud van verkleining: bedieninkies
Betekenis:
• Die handeling van bedien.
• Organisasie wat die evangelie bedien.
Gebruik:
• Tydens die bediening van nagmaal word brood geëet en wyn gedrink.
• Vandag is daar talle vroue wat in die bediening staan.
Hiponiem:
• adviesbediening
• afstandbediening
• ampsbediening
• doopbediening
• evangeliebediening
• nagmaalsbediening
• selfbediening
• tafelbediening
Afgelei:
• bedieningspad
• bedieningspersoneel
• bedieningstoonbank
Vertaling:
Engels: attendance, service, waiting
Nederlands: bediening
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|