sakevennoot [boodskap #139303] |
Tue, 26 April 2022 13:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sakevennoot
Afbreking: sa•ke•ven•noot
Samestelling: sake + vennoot
Selfstandige naamwoord: sakevennoot
Meervoud: sakevennote
Betekenis:
• Persoon wat saam met 'n ander besigheid doen.
Gebruik:
• My sakevennoot het bedrog gepleeg en beide van ons in bankrotskap gedompel.
Vertaling:
Engels: business partner
Nederlands: zakenpartner
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|