samedromming [boodskap #139302] |
Mon, 25 April 2022 18:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
samedromming
Afbreking: sa•me•drom•ming
Selfstandige naamwoord: samedromming
Meervoud: samedrommings
Betekenis:
• Om in groot getalle bymekaar te kom.
Gebruik:
• Talle pelgrims is in 'n samedromming by Mekka in Saoedi-Arabië oorlede.
Sinoniem:
• byeenkoms
• opeenbondeling
• ophoping
• samekoms
• sameloop
• vergadering
• versameling
Vertaling:
Engels: flocking together, huddling, trooping
Nederlands: samenstromen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|