Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sakeplan
sakeplan [boodskap #139301] Mon, 25 April 2022 17:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sakeplan
Afbreking: sa•ke•plan
Samestelling: sake + plan


Selfstandige naamwoord: sakeplan
Meervoud: sakeplanne
Verkleinwoord: sakeplannetjie
Meervoud van verkleining: sakeplannetjies

Betekenis:
• Uiteensetting van 'n besigheid se doelwitte, die haalbaarheid daarvan en die stappe wat nodig is om dit te bereik.

Gebruik:
• Geen bank gaan vir jou geld leen as jy nie 'n goeie sakeplan het nie.

Sinoniem:
• besigheidsplan
• ondernemingsplan

Vertaling:
Engels: business plan
Nederlands: ondernemingsplan, zakenplan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rumatiek
Volgende onderwerp: samedromming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:35:35 UTC 2025