Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rumatiek
rumatiek [boodskap #139300] Mon, 25 April 2022 16:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rumatiek
Afbreking: ru•ma•tiek


Selfstandige naamwoord: rumatiek
Meervoud:

Betekenis:
• Ongesteldheid wat 'n mens se spiere en gewrigte styf en seer maak.

Gebruik:
Rumatiek dui nie op 'n spesifieke kwaal nie, maar dek minstens 200 verskillende toestande, insluitend artritis.

Sinoniem:
• jig
• podagra

Hiponiem:
• gewrigsrumatiek
• spierrumatiek

Afgelei:
• rumatiekagtig
• rumatiekerig
• rumatiekkoors
• rumatieklyer

Vertaling:
Engels: rheumatism
Nederlands: reumatiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: transaksie
Volgende onderwerp: sakeplan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:12:05 UTC 2025