Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rugbywedstryd
rugbywedstryd [boodskap #139298] Mon, 25 April 2022 14:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rugbywedstryd.
'n Rugbywedstryd.
rugbywedstryd
Afbreking: rug•by•wed•stryd
Samestelling: rugby + wedstryd


Selfstandige naamwoord: rugbywedstryd
Meervoud: rugbywedstryde
Verkleinwoord: rugbywedstrydjie
Meervoud van verkleining: rugbywedstrydjies

Betekenis:
• 'n Wedstryd tussen twee spanne wat rugby speel.

Gebruik:
• Die eerste rugbywedstryd in Suid-Afrika het op 23 Augustus 1862 in Groenpunt, Kaapstad tussen 'n militêre en 'n burgerlike span plaasgevind.

Verwant:
• rugbytoer

Vertaling:
Engels: rugby match, rugby game
Nederlands: rugbywedstrijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: romantiek
Volgende onderwerp: transaksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:15:36 UTC 2025