Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » romantiek
romantiek [boodskap #139297] Mon, 25 April 2022 13:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
romantiek
Afbreking: ro•man•tiek


Selfstandige naamwoord: romantiek
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Liefdevolle, romantiese atmosfeer.
• Kuns- en intellektuele beweging van die laat 18de en begin 19de eeu.

Gebruik:
• Moet nou nie die romantiek van die aand bederf nie.
• Die Romantiek beklemtoon intuïsie, verbeelding en gevoel, tot so 'n mate dat sommige van sy denkers van irrasionalisme beskuldig is.

Afgelei:
• romantiekerig

Vertaling:
Engels: romanticism
Nederlands: romantiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: risikokapitaal
Volgende onderwerp: rugbywedstryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:01:20 UTC 2025