Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » risikokapitaal
risikokapitaal [boodskap #139296] Mon, 25 April 2022 12:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
risikokapitaal
Afbreking: ri•si•ko•ka•pi•taal
Samestelling: risiko + kapitaal


Selfstandige naamwoord: risikokapitaal
Meervoud:

Betekenis:
• Geld wat teen hoë risiko belê word.

Gebruik:
Risikokapitaal word dikwels aan entrepreneurs gegee om besighede te begin in ruil vir 'n aandeel in die nuwe onderneming.

Sinoniem:
• waagkapitaal

Verwant:
• dobbelgeld

Vertaling:
Engels: venture capital, risk capital
Nederlands: durfkapitaal, risicokapitaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: revolusionêr
Volgende onderwerp: romantiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:02:43 UTC 2025