Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reserwespeler
reserwespeler [boodskap #139294] Mon, 25 April 2022 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
reserwespeler
Afbreking: re•ser•we•spe•ler
Samestelling: reserwe + speler


Selfstandige naamwoord: reserwespeler
Meervoud: reserwespelers

Betekenis:
• Speler in sport wat nie aktief deelneem nie, maar beskikbaar is om in te staan.

Gebruik:
• Die reserwespeler is opgeroep nadat die senter sy enkel verstuit het.

Sinoniem:
• plaasvervanger

Vertaling:
Engels: reserve player, replacement player
Nederlands: reservespeler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beroerd
Volgende onderwerp: revolusionêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:52:13 UTC 2025