Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beroerd
beroerd [boodskap #139293] Mon, 25 April 2022 07:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beroerd
Afbreking: be•roerd


Byvoeglike naamwoord: beroerd
Vergrotende trap: beroerder
Oortreffende trap: beroerdste
Attributief: beroerde
Partitief: beroerds

Betekenis:
• Wat besonder sleg is.

Gebruik:
• Jou punte lyk beroerd, jy sal harder moet werk.

Sinoniem:
• beklaaglik
• beklaenswaardig
• deerniswekkend
• droewig
• ellendig
• fataal
• haglik
• lamlendig
• noodlottig
• pateties
• rampsalig
• sleg
• triestig
• wanhopig

Afgelei:
• beroerdheid

Vertaling:
Engels: bad, dismal, pitiful, wretched
Nederlands: beroerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: behels
Volgende onderwerp: reserwespeler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:36:17 UTC 2025