Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » behels
behels [boodskap #139292] Sun, 24 April 2022 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
behels
Afbreking: be•hels


Werkwoord: behels
Verlede tyd: het behels

Betekenis:
• Om in te sluit of te omvat.

Gebruik:
• Wat behels die opdrag?
• Ek het nie 'n idee wat dit behels nie.

Sinoniem:
• bevat
• inhou
• insluit
• meebring
• noodsaak
• omsluit
• omvat
• vervat

Vertaling:
Engels: to comprise, contain, include
Nederlands: behelzen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: remediëring
Volgende onderwerp: beroerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:11:32 UTC 2025