Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » remediëring
remediëring [boodskap #139291] Sun, 24 April 2022 11:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
remediëring
Afbreking: re•me•di•ë•ring
Samestelling: remedieer + -ing


Selfstandige naamwoord: remediëring
Meervoud: remediërings

Betekenis:
• Die handeling van remedieer (regmaak wat nie goed is of reg werk nie).

Gebruik:
• Die vroeë diagnosering en remediëring van leerprobleme is krities belangrik.

Sinoniem:
• genesing
• regstelling
• verbetering

Afgelei:
• remediëringsprogram

Verwant:
• remedie
• remedieer
• remediërend

Vertaling:
Engels: remediation
Nederlands: remediëren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reliëfwerk
Volgende onderwerp: behels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:13:30 UTC 2025