Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reliëfwerk
reliëfwerk [boodskap #139290] Sun, 24 April 2022 10:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Reliëfwerk in die Voortrekkermonument.
'n Reliëfwerk in die Voortrekkermonument.
reliëfwerk
Afbreking: re•li•ëf•werk
Samestelling: reliëf + werk


Selfstandige naamwoord: reliëfwerk
Meervoud: reliëfwerke

Betekenis:
• Kunswerk met 'n reliëf (verhewe oppervlak).

Gebruik:
• Die monument beskik oor pragtige reliëfwerke.

Hiponiem:
• etswerk
• fries

Vertaling:
Engels: relief work
Nederlands: reliëfwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: relatiwiteit
Volgende onderwerp: remediëring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:18:50 UTC 2025