Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » relatiwiteit
relatiwiteit [boodskap #139289] Sun, 24 April 2022 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
relatiwiteit
Afbreking: re•la•ti•wi•teit


Selfstandige naamwoord: relatiwiteit
Meervoud: relatiwiteite

Betekenis:
• Die toestand van relatief wees ten opsigte van iets anders.

Gebruik:
• Albert Einstein se teorie van spesiale relatiwiteit snoer ruimte en tyd tot 'n enkele entiteit, naamlik ruimtetyd, saam.

Sinoniem:
• perspektief

Afgelei:
• relatiwiteitsbeginsel
• relatiwiteitsteorie

Vertaling:
Engels: relativity
Nederlands: relativiteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rekonstituering
Volgende onderwerp: reliëfwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:34:00 UTC 2025