Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regressief
regressief [boodskap #139286] Sun, 24 April 2022 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regressief
Afbreking: re•gres•sief


Byvoeglike naamwoord: regressief
Attributief: regressiewe

Betekenis:
• Wat agteruit of terug gaan; in afnemende mate.

Gebruik:
• Indirekte belasting is meestal regressief van aard omdat die verhouding van inkomste wat aan belasting betaal word daal namate inkomste styg.

Sinoniem:
• agteruitgaande
• tanend
• teruggaande
• terugwerkend

Antoniem:
• progressief

Afgelei:
• regressiwiteit

Vertaling:
Engels: regressief
Nederlands: regressive

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reggelowig
Volgende onderwerp: reisjoernaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:57:20 UTC 2025