reggelowig [boodskap #139285] |
Sun, 24 April 2022 08:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reggelowig
Afbreking: reg•ge•lo•wig
Samestelling: reg + gelowig
Byvoeglike naamwoord: reggelowig
Attributief: reggelowige
Betekenis:
• Van die regte geloof.
Gebruik:
• Die woord ortodoks beteken reggelowig, of die juiste leer.
Afgelei:
• reggelowigheid
Vertaling:
Engels: righteous
Nederlands: rechtgelovig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|