Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regeringloos
regeringloos [boodskap #139284] Sun, 24 April 2022 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regeringloos
Afbreking: re•ge•ring•loos
Samestelling: regering + -loos


Byvoeglike naamwoord: regeringloos
Attributief: regeringlose

Betekenis:
• Sonder 'n regering.

Gebruik:
• Suid-Afrika sou waarskynlik beter af gewees het as hy regeringloos was.

Sinoniem:
• anargisties
• chaoties
• ordeloos
• wetteloos

Afgelei:
• regeringloosheid

Vertaling:
Engels: anarchical
Nederlands: regeringloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reeksnommer
Volgende onderwerp: reggelowig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:35:44 UTC 2025