reeksnommer [boodskap #139283] |
So, 24 April 2022 07:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reeksnommer
Afbreking: reeks•nom•mer
Samestelling: reeks + nommer
Selfstandige naamwoord: reeksnommer
Meervoud: reeksnommers
Verkleinwoord: reeksnommertjie
Meervoud van verkleining: reeksnommertjie
Betekenis:
• Unieke nommer wat 'n item in 'n reeks identifiseer.
Gebruik:
• Die pistool se reeksnommer is afgevyl.
Sinoniem:
• serienommer
Vertaling:
Engels: serial number
Nederlands: serienummer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|