redaktrise [boodskap #139281] |
Sat, 23 April 2022 20:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
redaktrise
Afbreking: re•dak•tri•se
Selfstandige naamwoord: redaktrise
Meervoud: redaktrises
Betekenis:
• 'n Vroulike redakteur.
Gebruik:
• Steve Hofmeyr het 'n koppie tee in die gesig van die Huisgenoot se redaktrise gegooi.
Antoniem:
• redakteur (manlik en vroulik)
Vertaling:
Engels: female editor
Nederlands: redactrice
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|