raveelbalk [boodskap #139280] |
Sat, 23 April 2022 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
raveelbalk
Afbreking: ra•veel•balk
Samestelling: raveel + balk
Selfstandige naamwoord: raveelbalk
Meervoud: raveelbalke
Verkleinwoord: raveelbalkie
Meervoud van verkleining: raveelbalkies
Betekenis:
• (boukunde) Dwarsbalk wat die ander balke rondom 'n opening (in 'n dak of vloer) opvang.
Gebruik:
• Die raveelbalk is meestal swaarder as die ander balke, omdat groter kragte daarop inwerk.
Vertaling:
Engels: trimmer beam
Nederlands: raveelbalk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|