prospektering [boodskap #139277] |
Sat, 23 April 2022 11:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prospektering
Afbreking: pros•pek•te•ring
Samestelling: prospekteer + -ing
Selfstandige naamwoord: prospektering
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van prospekteer; die soeke na delfstowwe wat gemyn kan word.
Gebruik:
• Die inwoners betoog teen die beoogde prospektering in die gebied.
Sinoniem:
• eksplorasie
• verkenning
Afgelei:
• prospekteringsaktiwiteite
• prospekteringsmetode
Vertaling:
Engels: prospecting
Nederlands: prospectie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|