prosessering [boodskap #139276] |
Sat, 23 April 2022 11:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prosessering
Afbreking: pro•ses•se•ring
Samestelling: prosesseer + -ing
Selfstandige naamwoord: prosessering
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van prosesseer; om iets deur 'n stel prosesse te neem.
Gebruik:
• Die prosessering van voedsel vernietig dikwels die natuurlike ensieme wat daarin voorkom.
Sinoniem:
• verwerking
Afgelei:
• voedselprosessering
Vertaling:
Engels: processing
Nederlands: processing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|