prokureur [boodskap #139270] |
Wed, 20 April 2022 14:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prokureur
Afbreking: pro•ku•reur
Selfstandige naamwoord: prokureur
Meervoud: prokureurs
Verkleinwoord: prokureurtjie
Meervoud van verkleining: prokureurtjies
Betekenis:
• Persoon wat in die regte opgelei is en sake in die hof kan verdedig.
Gebruik:
• Gaan u 'n prokureur aanstel of self u saak verdedig?
Hiperoniem:
• juris
• regsgeleerde
• wetgeleerde
Afkorting:
• prok.
Hiponiem:
• kandidaat-prokureur
• kandidaatprokureur
• patentprokureur
• prokureur-generaal
• staatsprokureur
Afgelei:
• prokureursfirma
• prokureurseksamen
• prokureursgeld
• prokureurskantoor
• prokureursklerk
• prokureursorde
• prokureurspraktyk
• prokureursprofessie
• prokureurswerk
Vertaling:
Engels: attorney, prosecutor
Nederlands: procureur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|