loom [boodskap #139264] |
Tue, 19 April 2022 20:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
loom
Afbreking: loom
Byvoeglike naamwoord: loom
Vergrotende trap: lomer
Oortreffende trap: loomste
Betekenis:
• (digterlik) Vakerig en traag van beweging; lomerig.
Gebruik:
• Ek slaap in die rus van die eeue gesus / ongesien, ongehoord / en dof en loom in my sonnedroom / ongewek, ongestoord. [Jan FE Cilliers]
Afgelei:
• loomheid
Vertaling:
Engels: drowsy, lazy, heavy
Nederlands: loom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|