plaagbestryding [boodskap #139262] |
Di, 19 April 2022 11:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plaagbestryding
Afbreking: plaag•be•stry•ding
Samestelling: plaag + bestryding
Selfstandige naamwoord: plaagbestryding
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vermindering van peste en plae (soos ongewenste insekte, knaagdiere, plante, ens).
Gebruik:
• Organiese boere verkies biologiese bo chemiese plaagbestryding.
Sinoniem:
• pesbeheer
• pesbestryding
• plaagbeheer
Vertaling:
Engels: pest control
Nederlands: ongediertebestrijding, plaagbestrijding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|