inkrimineer [boodskap #139260] |
Mon, 18 April 2022 18:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inkrimineer
Afbreking: in•kri•mi•neer
Werkwoord: inkrimineer
Verlede tyd: het geïnkrimineer
Betekenis:
• Om iemand van iets te beskuldig; as skuldig en strafbaar reken.
Gebruik:
• Die video wat die politikus inkrimineer is oor sosiale media versprei.
Sinoniem:
• aankla
• beskuldig
• impliseer
Verwant:
• inkriminasie
• inkriminerend
Vertaling:
Engels: to incriminate
Nederlands: incrimineren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|