Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stofwolk
stofwolk [boodskap #139259] Mon, 18 April 2022 18:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stofwolk
Afbreking: stof•wolk
Samestelling: stof + wolk


Selfstandige naamwoord: stofwolk
Meervoud: stofwolke
Verkleinwoord: stofwolkie
Meervoud van verkleining: stofwolkies

Betekenis:
• Stof wat deur wind opgewaai is.

Gebruik:
• Vanweë die menigte van sy perde sal hulle stofwolk jou oordek. [Esegiël 26:10]

Sinoniem:
• stofdamp
• stofstorm
• stofstreep

Vertaling:
Engels: cloud of dust
Nederlands: stofwolk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: perfeksioneer
Volgende onderwerp: inkrimineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:07:02 UTC 2025