Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perfeksioneer
perfeksioneer [boodskap #139258] Mon, 18 April 2022 16:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
perfeksioneer
Afbreking: per•fek•sio•neer


Werkwoord: perfeksioneer
Verlede tyd: het geperfeksioneer

Betekenis:
• Om te verbeter; perfek te maak.

Gebruik:
• Ek is nog besig om die ontwerp te perfeksioneer.

Wisselvorm:
• perfekteer

Sinoniem:
• verbeter
• vervolmaak

Verwant:
• perfeksie
• perfeksionis
• perfeksionisme

Vertaling:
Engels: to perfect
Nederlands: perfectioneren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pendoring
Volgende onderwerp: stofwolk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:34:35 UTC 2025