patoloog [boodskap #139254] |
Mon, 18 April 2022 12:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
patoloog
Afbreking: pa•to•loog
Selfstandige naamwoord: patoloog
Meervoud: patoloë
Betekenis:
• Kundige op die gebied van patologie (die wetenskap van siektes).
Gebruik:
• Die patoloog ondersoek die monster vir kankerselle.
Sinoniem:
• siektekenner
• siektekundige
Afgelei:
• fitopatoloog
• paleopatoloog
Verwant:
• patologie
• patologies
Vertaling:
Engels: pathologist
Nederlands: patholoog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|