Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parkering
parkering [boodskap #139252] Mon, 18 April 2022 11:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
parkering
Afbreking: par•ke•ring
Samestelling: parkeer + -ing


Selfstandige naamwoord: parkering
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van parkeer, of plek waar 'n voertuig parkeer kan word.

Gebruik:
• Jou parkering laat veel te wense oor.

Hiponiem:
• kampusparkering
• kelderparkering
• onderdakparkering
• skuinsparkering
• straatparkering

Vertaling:
Engels: parking
Nederlands: parkeren, parkeergelegenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parataksis
Volgende onderwerp: passasiersitplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:17:20 UTC 2025