ouderdomspensioen [boodskap #139249] |
Mon, 18 April 2022 10:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ouderdomspensioen
Afbreking: ou•der•doms•pen•si•oen
Samestelling: ouderdom + -s- + pensioen
Selfstandige naamwoord: ouderdomspensioen
Meervoud: ouderdomspensioene
Verkleinwoord: ouderdomspensioentjie
Meervoud van verkleining: ouderdomspensioentjies
Betekenis:
• Pensioen vir persone wat 'n bepaalde ouderdom bereik het.
Gebruik:
• Oumense met 'n hoë inkomste kwalifiseer gewoonlik nie vir ouderdomspensioen nie.
Vertaling:
Engels: old age pension
Nederlands: ouderdomspensioen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|