ortosentries [boodskap #139248] |
Mon, 18 April 2022 09:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ortosentries
Afbreking: or•to•sen•tries
Byvoeglike naamwoord: ortosentries
Attributief: ortosentriese
Betekenis:
• Met 'n middelpunt wat loodreg op die teenoorstaande sye uitloop.
Gebruik:
• Is die driehoek ortosentries?
Vertaling:
Engels: orthocentric
Nederlands: orthocentrisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|