Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ornament
ornament [boodskap #139247] Mon, 18 April 2022 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ornament
Afbreking: or•na•ment


Selfstandige naamwoord: ornament
Meervoud: ornamente
Verkleinwoord: ornamentjie
Meervoud van verkleining: ornamentjies

Betekenis:
• Toevoegsel om iets mooier of aantrekliker te maak.

Gebruik:
• 'n Kroon is 'n ornament wat op die kop gedra word.

Sinoniem:
• dekorasie
• sieraad
• siersel
• tooisel
• optooisel
• verfraaiing
• versiering
• versiersel
• tierlantyntjie

Hiponiem:
• blomornament
• gewelornament

Afgelei:
• ornamentasie
• ornamenteel
• ornamentiek

Vertaling:
Engels: ornament
Nederlands: ornament

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ordonnansie
Volgende onderwerp: ortosentries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:18:32 UTC 2025