Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opstygsnelheid
opstygsnelheid [boodskap #139245] Sun, 17 April 2022 18:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opstygsnelheid
Afbreking: op•styg•snel•heid
Samestelling: opstyg + snelheid


Selfstandige naamwoord: opstygsnelheid
Meervoud: opstygsnelhede

Betekenis:
• Snelheid waarteen opgestyg of boontoe beweeg word.

Gebruik:
• Ek hoop die vliegtuig sal opstygsnelheid bereik voordat dit uit loopbaan uithardloop.

Vertaling:
Engels: take‐off speed
Nederlands: opstijgsnelheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opstelskrywer
Volgende onderwerp: ordonnansie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:36:09 UTC 2025