opstelskrywer [boodskap #139244] |
Sun, 17 April 2022 18:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opstelskrywer
Afbreking: op•stel•skry•wer
Samestelling: opstel + skrywer
Selfstandige naamwoord: opstelskrywer
Meervoud: opstelskrywers
Verkleinwoord: opstelskrywertjie
Meervoud van verkleining: opstelskrywertjies
Betekenis:
• Iemand wat opstelle skryf.
Gebruik:
• Ek was nou nie die beste opstelskrywer in my klas nie, maar ek het darem ook nie swak punte gekry nie.
Sinoniem:
• essayis
Vertaling:
Engels: essayist
Nederlands: essayist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|