opspraakwekkend [boodskap #139243] |
Sun, 17 April 2022 18:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opspraakwekkend
Afbreking: op•spraak•wek•kend
Samestelling: opspraak + wek + -end
Byvoeglike naamwoord: opspraakwekkend
Vergrotende trap: opspraakwekkender
Oortreffende trap: opspraakwekkendste
Attributief: opspraakwekkende
Partitief: opspraakwekkends
Betekenis:
• Wat opspraak wek; sensasie veroorsaak.
Gebruik:
• Die dokumentêr is opspraakwekkend en het die hele wêreld aan die gons.
Sinoniem:
• kontensieus
• skandalig
• sensasioneel
• veelbesproke
Vertaling:
Engels: sensational, notorious
Nederlands: sensationeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|