Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opleidingskollege
opleidingskollege [boodskap #139242] Sun, 17 April 2022 16:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opleidingskollege
Afbreking: op•lei•dings•kol•lege
Samestelling: opleiding + -s- + kollege


Selfstandige naamwoord: opleidingskollege
Meervoud: opleidingskolleges

Betekenis:
• Kollege vir beroepsgerigte opleiding.

Gebruik:
• Sol-Tech is 'n geakkrediteerde, tegniese opleidingskollege met Afrikaans as voertaal.

Sinoniem:
• industrieskool

Afgelei:
• vlootopleidingskollege

Vertaling:
Engels: training college
Nederlands: opleidingsschool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opeenhoping
Volgende onderwerp: opspraakwekkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:31:59 UTC 2025