Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opeenhoping
opeenhoping [boodskap #139241] Sun, 17 April 2022 13:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opeenhoping
Afbreking: op•een•ho•ping
Samestelling: opeenhoop + -ing


Selfstandige naamwoord: opeenhoping
Meervoud: opeenhopings

Betekenis:
• Die handeling van opeenhoop (om baie van iets bymekaar te bring of op 'n hoop te stapel).

Gebruik:
• Die opeenhoping van werk sal tot 'n groot agterstand lei.

Sinoniem:
• akkumulasie
• opstapeling
• samepakking
• versameling

Afgelei:
• verkeersopeenhoping

Vertaling:
Engels: accumulation, piling up
Nederlands: opeenhoping

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opblaasmatras
Volgende onderwerp: opleidingskollege
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:45:41 UTC 2025