Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opblaasmatras
opblaasmatras [boodskap #139240] So, 17 April 2022 10:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opblaasmatras
Afbreking: op•blaas•ma•tras
Samestelling: opblaas + matras


Selfstandige naamwoord: opblaasmatras
Meervoud: opblaasmatrasse
Verkleinwoord: opblaasmatrassie
Meervoud van verkleining: opblaasmatrassies

Betekenis:
• 'n Matras wat met lug opgeblaas word.

Gebruik:
• 'n Kompakte opblaasmatras is ideaal vir mense wat graag kamp.

Vertaling:
Engels: inflatable mattress
Nederlands: opblaasbare matras, luchtbed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorheersing
Volgende onderwerp: opeenhoping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 02:14:34 MGT 2024