oorheersing [boodskap #139239] |
Sun, 17 April 2022 09:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorheersing
Afbreking: oor•heer•sing
Samestelling: oorheers + -ing
Selfstandige naamwoord: oorheersing
Meervoud: oorheersinge, oorheersings
Betekenis:
• Die handeling van oorheers; die uitoefening van mag oor ander.
Gebruik:
• Die Nederlande het in opstand teen Spaanse oorheersing gekom.
Sinoniem:
• baasskap
• dominasie
• onderdrukking
• onderwerping
• verowering
Afgelei:
• klasseoorheersing
• wêreldoorheersing
Vertaling:
Engels: domination
Nederlands: overheersing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|