Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorbruggingsprogram
oorbruggingsprogram [boodskap #139238] Sun, 17 April 2022 09:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorbruggingsprogram
Afbreking: oor•brug•gings•pro•gram
Samestelling: oorbrugging + -s- + program


Selfstandige naamwoord: oorbruggingsprogram
Meervoud: oorbruggingsprogramme

Betekenis:
• Program om 'n leemte in kennis of vaardighede aan te vul voordat met verdere onderrig voortgegaan kan word.

Gebruik:
• Studente wat wiskunde met minder as 60% geslaag het moet 'n oorbruggingsprogram voltooi alvorens hulle vir die kursus kan inskryf.

Vertaling:
Engels: bridging program
Nederlands: schakelprogramma

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontheffing
Volgende onderwerp: oorheersing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:23:23 UTC 2025