ontheffing [boodskap #139237] |
Sun, 17 April 2022 08:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontheffing
Afbreking: ont•hef•fing
Samestelling: onthef + -ing
Selfstandige naamwoord: ontheffing
Meervoud: ontheffings
Betekenis:
• Die handeling van onthef (van 'n verpligting ontslaan).
Gebruik:
• 'n Mosie vir die ontheffing van die voorsitter is tot stemming voor die raad gebring.
Sinoniem:
• afsetting
• kwytskelding
• opskorting
• vrystelling
Afgelei:
• ontheffingsbevel
Vertaling:
Engels: removal
Nederlands: ontheffing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|